Ek wil ook net vreeslik baie dankie vir jou se dat jy uit jou pad gegaan het vir ons en meer gedoen het as wat jy moes. Ek stem saam met Neodene, jy is one in a million en ons kon nie vir n beter agent gevra het nie. Weereens baie baie dankie vir alles wat jy gedoen het. Ons waardeer dit vreeslik baie. 🌻❤️🌻❤️🌻❤️