X

411Ha Farm For Sale in Lephalale

R7,600,000

Web Ref No BSH-CS00025

Exceptional Northern Transvaal Hunting Farm for Sale

EXCEPTIONAL NORTHERN TRANSVAAL GAME FARM FOR SALE!

We offer you the opportunity of a lifetime to own this exceptional farm of 405.77HA. It is seen as a running business. This farm with it's breathtaking nature scenes and beautiful view over the Bushveld, is every hunter's dream. It boasts a separate lodge and a guesthouse that is fully fenced with electric fencing.

The Lodge and Guesthouse is on a 80m high hill, and offer a unique Bushveld view for kilometres. The lodge boards 24-26 guests and the chalets and room are furnished. The lodge has a fully equipped Lapa, Kitchen, Dining area, Pool table, Jacuzzi and Swimming pool.

The farm further offers an airstrip, shooting range, cold room and equipped slaugther room. The farm has enough ground dams, cement dams, boreholes, water pumps, JoJo tanks and water cribs to provide for human consumption, drinking water for the game as well as irrigation for the gardens.

You will find game such as Impala, Blue Wilde Beest, Golden Wildebeest, Waterbuck, Kudu, Oryx, Eland, Zebra, Njala, Giraffe, Bushbuck, Reedbuck, Duiker, Capricorn, Warthog, Bushpigs, small game and a huge variety of wild birds on the farm for those who enjoy nature.

Game included in the sale.

No costs were spared to ensure the safety and security on this farm.

An average of 380mm rain per year can be expected with good grazing field with white buffalo grass and other sweet grass variants.

Please contact me, and do not miss this opportunity!

Spog Noord-Transvaal Jagplaas te Koop!

Ons bied u die geleentheid van 'n leeftyd om hierdie spogplaas van 405.77HA te besit wat as 'n lopende bedryf beskou kan word. Hierdie plaas met sy asemrowende natuurskoon en pragtige uitsig oor die Bosveld is 'n jagter se droom, met 'n afsondelike Lodge en Gastehuis wat ten volle met geëlekrtifiseerde wildsheining omhein is.

Die Lodge en Gastehuis is op 'n 80 meter hoë heuwel wat kilometers ver oor die Bosveld 'n asemrownde uitsig bied. Die Lodge huisves 24 - 26 gaste, en die Chalets is ten volle gemeubileerd. Die Lodge beskik ook oor 'n ten volle toegeruste Lapa, Kombuis, Eetarea, Potspel Tafel, Jacuzzi en Swembad.

Die plaas bied verder 'n aanloopbaan, skietbaan, koelkamer & toegeruste slagkamer. Die plaas beskik oor genoegsame gronddamme, sementdamme, boorgate, waterpompe, JoJo tenks en waterkrippe om voorsiening te maak vir menselike gebruik, drinkwater vir die wild, en die besproeiing van die tuine.

Daar is onder andere Rooibokke, Blouwildebeeste, Goue Wildebeeste, Waterbokke, Koedoes, Gemsbokke, Elande, Sebras, Hjalas, Kameelperde, Bosbokke, Ribbokke, Duikers, Steenbokke, Vlakvarke, Bosvarke, kleinwild en 'n groot verskeidenheid wilde voëls op die plaas vir diegene wat net die natuurskoon wil geniet.

Wild ingesluit in die verkoop,

Geen moeite of geld is ontsien om die plaas te beveilig nie, 'n Gemiddelde neerslag van sowat 380mm reën per jaar kan verwag word, met goeie weiveld wat ondermeer wit buffelsgras en verskeie ander soetgras variante bevat.

Skakel my gerus om nie die eens in 'n leeftyd geleentheid mis te loop nie!

Features

Open Parkings 8
Zoning Agricultural
Covered Parkings 4
Land Size 411Ha
Power 3 Phase Yes

Broker Contact Details

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy