|
|
R1,080,000
|
|
|
3 Bedroom House For Sale in Mookgopong
|
|
EXCLUSIVE MANDATE - Gesinsvriendelike Voltitel Woning in Veilig en Gewilde Golfpark-Kompleks Hierdie netjiese en ruim familiehuis is geleë in die gewilde Golfpark-kompleks – ’n gevestigde woonbuurt met 24-uur sekuriteit by die ingangshek, wat gemoedsrus en veiligheid bied vir jou en jou geliefdes. Die eiendom is ‘n voltitel erf met ‘n groter tuin as die meeste huise in die kompleks (806m2 erf), en bied die perfekte balans tussen leefruimte en buiteluggenot. ’n Dubbele afdak verwelkom jou aan die voorkant van die huis, wat aansluit by ’n dubbel motorhuis met die bykomende voordeel van ’n ekstra buite toilet – ideaal vir gaste of buitewerkers. Sodra jy die huis betree, loop jy direk die oopplan kombuis en eetkamer binne, wat gemaklik vloei na die gesellige sitkamer. Hierdie leefarea lei op sy beurt uit na ‘n privaat buite stoepie – die perfekte plek vir oggendkoffie, gesinskuier of rustige naweke saam met vriende, terwyl kinders veilig in die ruim tuin speel. Vanuit die sitkamer lei ‘n gang jou verder deur die huis. Die eerste vertrek aan die regterkant is ‘n volledig toegeruste gastebadkamer, gevolg deur die eerste slaapkamer – ideaal vir ‘n enkelbed of as studeerkamer. Reg oorkant is ‘n tweede, ruim slaapkamer wat maklik ‘n dubbel- of koningingrootte bed kan akkommodeer. Aan die einde van die gang is die hoofslaapkamer – ‘n rustige toevlug met sy eie en-suite badkamer vir ekstra privaatheid en gerief. Die sitkamer en slaapkamers is tans toegerus met matte, en die badkamers is in hul oorspronklike toestand waar jy kan plek maak deur die ou uit te gooi en jou eie styl nuut in te bring– perfek vir 'n koper wat waarde soek en graag hul eie styl wil inbring sonder om te oorkapitaliseer met opgraderings. Die billike prys maak dit moontlik. Bykomende voordele sluit in ‘n JoJo-tenk met drukpomp vir ekstra watersekerheid, asook ‘n privaat tuinarea. Links van die erf is ‘n stil parkie, die bure voor kyk glad nie op die erf nie, en regs is daar ‘n strook munisipale grond en ‘n die straat – wat alles bydra tot ‘n rustige en afgesonderde leefstyl. Golfpark is ideaal geleë – net een blok vanaf gewilde skole en sowat ses blokke vanaf ‘n nuwe en moderne inkopiesentrum. Die kompleks se sekuriteit is uitstekend, met ‘n baie billike sekuriteitsheffing van slegs R270 per maand. Hierdie is ‘n uitstekende koop teen ‘n baie billike prys. Bring jou eie visie, pas dit aan volgens jou smaak, en verander dit in jou droomhuis – alles sonder die risiko van oor-kapitalisering. Skakel my spoedig vir 'n besigtiging of indien jy meer inligting verlang.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Celebrating Excellence at the 2025 Pearl Awards
|
|
The much-anticipated Century 21 Pearl Awards 2025 took place from 3 to 5 September at the luxurious Arabella Hotel, Golf & Spa in Kleinmond, Western Cape. This prestigious event honoured the outstanding achievements of the brand’s top-performing real estate agents and offices.A Night of Glamour and RecognitionUnder...
|
|
Published 17 Sep 2025
|
|
|
|
|
|
Paarl Emerges as a Prime Investment Destination in the Winelands
|
|
Paarl isn’t just one of South Africa’s most charming Winelands towns — it’s also one of the country’s most competitive real estate markets. Families, professionals, and investors alike are drawn here for a unique mix of tradition, lifestyle, and opportunity. From world-class schools to wine culture and lifestyle...
|
|
Published 15 Sep 2025
|
|
|
|
|
|
West Coast: Hidden Coastal Gems Offering Big Value Just North of Cape Town
|
|
South Africa’s West Coast offers a tapestry of undiscovered coastal gems, stretching north of Cape Town along pristine beaches and quaint fishing villages. Known for its laid-back lifestyle, fresh seafood, and wide sandy shores, the West Coast has become one of the country’s most attractive yet affordable property...
|
|
Published 08 Sep 2025
|
|
|
|
|
|
Nanda O’Reilly Named Century 21 South Africa’s Agent of the Year
|
|
Century 21 South Africa proudly honoured Nanda O’Reilly of Century 21 Kruger South as the 2025 National Agent of the Year at the Pearl Awards, recognising her outstanding performance and impact in the real estate industry.For Nanda, the award is both personal and professional validation. “Being crowned National Agent...
|
|
Published 08 Sep 2025
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
R750,000 |
|
7,931m² Vacant Land For Sale in Modimolle |
|
|
|
LAST CHANCE TO SECURE A MASSIVE OPEN VACANT LAND This rare nearly 8,000 square metre stand in the heart of Modimolle (Nylstroom), Waterberg is one of the last...
|
|
Web Ref BSH-RS00825 |
|
|
|
|
|
|
|
|
R114 per m² |
|
155m² Building To Let in Modimolle |
|
 |
|
|
|
 |
|
|
|
Floor Size |
|
None |
|
|
High-Visibility Location with Maximum Business Potential Positioned in the heart of Modimolle on one of the busiest streets, this commercial building presents...
|
|
Web Ref BSH-CR00023 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
R266,000 |
|
1,225m² Vacant Land For Sale in Koro Creek Golf Estate |
|
|
|
Discover the perfect canvas for your dream home with this spacious 1225 square metre vacant land, ideally situated within the prestigious Koro Creek Golf...
|
|
Web Ref BSH-RS00655 |
|
|
|
|
|
|
|
|
R1,040,000 |
|
2 Bedroom House For Sale in Mookgopong |
|
|
|
Te Koop by Die Oog Aftree-Langoed: Uitstekend Onderhoude Opgegradeerde 2-slaap, 1-bad Grasdak Huisie Hierdie pragtige, opgegradeerde grasdak huisie is...
|
|
Web Ref BSH-RS00818 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|