X

3 Bedroom House For Sale in Lephalale

R2,725,000


Monthly Bond Repayment R29,531.02
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.

Web Ref No BSH-RS00319

Waterberg Property Heaven on earth ! Waterberg Eiendom Hemel op Aarde!

DREAM VACATION HOME IN THE WATERBERG MOUNTAINS - RARE OPPORTUNITY

Don't miss out on this unique opportunity to own a spacious, modern, and well-maintained vacation home nestled in the heart of the beautiful Waterberg Mountains. Located within an established, secure, and expertly managed wildlife estate, this property is perfect for those seeking a serene escape in the nature.
• Spacious and modern design
• Fully furnished (excluding “Riempies bank” and Side Board)
• Sani wildlife viewing vehicle included
• Situated in a secure and well-managed wildlife estate
• Part of a share block, meaning no transfer costs

This stunning vacation home is sold with all furniture and equipment included (excluding a “Riempies Bank” and a Side Board). The property comes with a Sani wildlife viewing vehicle, allowing you to fully experience the surrounding natural beauty and a variety of animals roaming the estate.

Browse through the photos to get a glimpse of this amazing property, what you see is what you get. As part of a share block, there are no transfer costs associated with the purchase, making this an even more attractive investment.
Don't let this once-in-a-lifetime opportunity pass you by.

Contact me today to schedule a viewing and secure your dream vacation or retirement home in the enchanting Waterberg Mountains.

DROOM VAKANSIE TUISTE IN DIE WATERBERGE - UNIEKE GELEENTHEID!

Moenie hierdie geleentheid misloop om 'n ruim, moderne en goed versorgde vakansiehuis in die hart van die pragtige Waterberge te besit nie. Die eiendom is geleë binne 'n gevestigde, veilige en kundig bestuurde wildlandgoed en is ideaal vir diegene wat 'n rustige wegbreek in die natuur soek.
• Ruim en moderne ontwerp
• Volledig gemeubileerd (behalwe vir 'n Riempies Bank en 'n “Side Board”)
• Sani wildsbesigtiging voertuig ingesluit
• Geleë in 'n veilige en goed bestuurde wildlandgoed
• Deel van 'n aandeleblok, wat beteken dat daar geen oordragkoste is nie

Hierdie pragtige vakansiehuis word met alle meubels en toerusting ingesluit verkoop (behalwe vir 'n Riempies bank en 'n “Side Board”). Die eiendom kom met 'n Sani wildsbesigtiging voertuig, wat jou in staat stel om die omliggende natuurskoon en wye verskeidenheid wild ten volle te ervaar.

Kyk deur die foto's om 'n voorsmakie van hierdie ongelooflike eiendom te kry, alles wat jy sien is ingelsuit in die transaksie. As deel van 'n aandeleblok is daar geen oordragkoste met die aankoop verbind nie, wat dit 'n selfs aantrekliker belegging maak.

Moenie hierdie geleentheid van ‘n leeftyd by jou laat verbygaan nie.
Kontak my vandag nog om 'n besigtiging te reël en jou droom vakansiehuis in die betowerende Waterberge te verseker.

Features

Bedrooms 3
Security Yes
Bathrooms 3
Flatlet 1
Dom. Accom. 1
Study 1
Floor Size 350m²
Garages 2
Land Size 1,109Ha
Carports/Parkings 2
Monthly Rates R2,100.00
Extras

Access Gate
Clubhouse
Fence
24 Hour Security
Alarm
Built-in-Braai
Fireplace
Fire Suppression

Agent Contact Details

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy